Madeliefie en die Boom Doer Ver

ebook

By Alison Fast

cover image of Madeliefie en die Boom Doer Ver

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Madeliefie en die Boom Doer Ver is 'n verhaal oor 'n negejarige meisie wie se verhouding met 'n ou boom haar deur 'n baie belangrike seisoen in haar lewe lei. Die storie is geïnspireer deur die ware bestaan van 'n boom wat op die Imhoff-plaas van die Blue Water Café, langs die Higgeldy Piggeldy-plaaswerf in Kommetjie, amper op die mees suidelike punt van Afrika, staan. Dit is 'n eenvoudige storie wat 'n universele wysheid bevat en nie net die jong lesertjie sal meevoer nie, maar ook vir hulle iets belangriks oor die lewe sal leer. Kinders sal van konsepte soos gaafheid, geluk en vriendskap kan leer, terwyl hulle geboei word deur die verhaal. Die outeur, Alison Fast, glo dat die beste stories in ons eie omgewing ontstaan en dat ons die mees eenvoudige dinge, soos 'n dorpie, 'n karakter, of selfs die veranderinge van seisoene deur die lens van verbeelding moet waarneem, sodat 'n mens altyd 'n tikkie verwondering en nuuskierigheid sal behou. Sy glo dit is belangrik om hierdie perspektief te behou soos 'n mens ouer word. Die pragtige illustrasies deur Wendy Paterson sal beide jong lesertjies en selfs ouer mense se verbeeldings prikkel en komplementeer hierdie eenvoudige, dog boeiende verhaal.
Madeliefie en die Boom Doer Ver