Aga verloor sy strepe

ebook

By Francois Keyser

cover image of Aga verloor sy strepe

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Welkom in die wereld van "Die Woudties"
"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees.
In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy?
Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat.
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".
Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Aga verloor sy strepe