Karaktermoord

ebook

By Carina Diedericks-Hugo

cover image of Karaktermoord

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer Malan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was 'n maalkolk wat sy huwelik en loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna onverwags terug. Wanneer Malan haar lyk langs sy motor vind nĂ¡ 'n helse uitval in sy kantoor, bou die afwaartse spiraal momentum op. 'n Paar dae later maak 'n uittreksel uit Anna se dagboek Malan die hoofverdagte in haar moord en kom gebeure wat meer as 'n dekade gelede tydens 'n drinkparty op 'n wynplaas afgespeel het op die lappe. Iets het daardie aand in die kelder gebeur en meer as een paar hande is bevlek. Karaktermoord is die bekende jeugboekskrywer Carina Diedericks- Hugo se langverwagte rillerdebuut.
Karaktermoord