Vergeet my nie

ebook

By François Bloemhof

cover image of Vergeet my nie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kykNET se tweede fliekkompetisie met haar vertelling van hoe haar en haar man, Hugo, se liefdespaadjie geloop het. Dit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer – en vind mekaar. Maar só maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . . Kom reis terug in die tyd (1997 tot 2000) vir hierdie twee mense se sonderlinge verhaal. Dis ook 'n reis deur verskillende ruimtes: van Potchefstroom tot Londen tot Kaapstad tot Namibië. Met skerp karakterisering en fyn hantering van emosie het François Bloemhof – wat geen bekendstelling nodig het nie – dié gegewens omskep in die soort liefdesroman wat jy nie dikwels aantref nie. Lees dit. Deel dit.
Vergeet my nie