Leer my lees (V1 Grootboek 10)
ebook ∣ Tippie en die bul · Leer my lees (V1 Grootboek)
By José Palmer
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die "i"- en "u"-klank bekend.
Boeke in Vlak 1:
1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat
5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 7. Tippie se bal 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul