Die verdrinking van Josua van Eden

ebook

By Carina Diedericks-Hugo

cover image of Die verdrinking van Josua van Eden

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy 'n engel. 'n Blonde engel met 'n laptop onder haar arm. Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles behalwe so onskuldig is as wat haar engelagtige voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie. In dié tyd leer sy hom veel meer as net die lewensgevaarlike speletjie wat hulle met rekenaars en selfone speel. Die verdrinking van Josua van Ed en is 'n spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur hulle ouers geniet sal word. Die karakters – tieners én grootmense – is oortuigend en realisties uitgebeeld. En vir die eerste keer in die Afrikaanse jeugliteratuur gee 'n meisie die pas in 'n tienerverhouding aan ...

Die verdrinking van Josua van Eden