Pad na Kalif

ebook

By Anna Schonfrucht

cover image of Pad na Kalif

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die oase Kalif lê aan die voet van die Hoggarberge, in die magtige Sahara woestyn. Dit is hier waar die argeoloog Dr Ed Millar en sy navorsingspan werk. Op een van sy togte na die opgrawingsgebied, neem hy sy beelskone dogter Azara saam met hom.

 Met haar heldergroen oë en haar lang, rooi en krullerige hare, het sy dadelik die aandag getrek van die geheimsinnige, donkergeklede Toeareg, El Khobar.

Dit het egter nie daar gestop nie, en sy het haarself kort daarna in 'n swart tent in die woestyn en in die bed van hierdie gevreesde rower bevind.

 Terug in Engeland vertrou haar pa haar toe aan die aantreklike, multi miljoener Ben Cavanaugh, vir wie hy al jare lank ken. Ben het haar as niks meer as 'n irritasie gesien nie en haar besondere skoonheid het hy blykbaar ook nie eens raakgesien nie.

 

Pad na Kalif