Adrenalien

ebook Die waarheid

By Leon van Nierop

cover image of Adrenalien

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op en hy begin aan onttrekkingsimptome ly. 'n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in 'n huis in 'n godverlate deel van die Bosveld, met net sy verbeelding en 'n mooi rolprent-vervaardiger as geselskap. Hy raak bewus van 'n "derde dimensie". Nou is die heerlike, verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Dan kom hy agter dat die draaiboek 'n nuwe drif in hom laat opkook. Wanneer sy voormalige vrou egter onverwags opdaag, dwing sy die werklikheid in gruwelike en onvervalste gedaante aan hom op. En maak sy 'n nuwe monster wakker . . . Twintig jaar ná die verskyning van Adrenalien besoek Leon van Nierop dié roman opnuut . . . en kom Die Waarheid eindelik aan die lig. Want Gustaf besef dat hy sy eie verhaal nooit behoorlik verstaan het nie – en bowenal dat hy nie alléén kan skryf nie.
Adrenalien