Goud kan nie roes nie

ebook

By Paul-Constant Smit

cover image of Goud kan nie roes nie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
'n Antieke ekspedisie. 'n Naelbyt-avontuur. 'n Aangrypende liefde. Con Slaughter – myningenieur, rewolwervegter en avonturier – maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as 'n millennium nadat die koningin van Skeba 'n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in 'n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd 'n koeël in die rug. Hy vind vir 'n wyle vrede in die arms van sy Lorelei, maar Britse en Duitse Militêre Intelligensie trek die strop al nouer. Slaughter leef op 'n mespunt: van 'n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word. Paul-Constant Smit se Goud kan nie roes nie is 'n meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir 'n vervloë tyd.
Goud kan nie roes nie