Jukstaposisie

ebook

By T.T. Cloete

cover image of Jukstaposisie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Jukstaposisie se titel dui reeds aan dat dinge (en afdelings) naas mekaar gestel word om sowel die teenstellings as die ooreenkomste op digterlike wyse te betrag. Die gedigte is 'n verwondering oor die grootsheid van God se skepping, wat in sy wese teenstellend en paradoksaal is, met die teenstelling self 'n wonder. So word daar verbande gevind tussen die mees disparate dinge wat vernuftig van verskeie hoeke verken word, terwyl alles op 'n manier interafhanklik is. Die agt genommerde afdelings word binne hierdie oorkoepelende verband tot eenheid gesnoer deur motiewe (lewe en dood, wreedheid en skoonheid, digterskap, blywende aarde teenoor verganklike mens) vernuwend te herhaal en ander gesigspunte daarop te betrek. Die Louis Luyt-prys word in 1983 aan Jukstaposisie toegeken en in 1990 wen hierdie bundel saam met Angelliera die Rapportryersprys.
Jukstaposisie