Toulopers

ebook

By Jaco Jacobs

cover image of Toulopers

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Was jy al ooit verlief? Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg? Het jy al 'n brief aan die man in die maan geskryf? Wou jy al ooit 'n band begin? Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is? Voel dit soms vir jou of die lewe 'n tou is waarop jy probeer balanseer? Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.

Toulopers