Deelfontein

ebook

By Nicole Jaekel Strauss

cover image of Deelfontein

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In 1900 reis die Britse dokter Oliver Glenville na Deelfontein in die Karoo om by 'n Britse veldhospitaal vir offisiere aan te sluit. Daar beland beseerde Britse soldate én Boerekrygers op sy operasietafel. Klara Grootboom, 'n skoonmaker, rig 'n versoek aan hom wat teen sy beginsels indruis, maar dis asof sy hom in 'n vangnet van haar eie het. Meer as 'n honderd jaar later skep 'n opkomende Kaapse kunstenaar 'n uitstalling uit Deelfontein se gegewens en ontdek 'n onverwagse familieband . . .
Deelfontein