Tippie se eerste boek oor klanke

ebook Tippie se eerste boek oor

By José Palmer

cover image of Tippie se eerste boek oor klanke

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. "Tippie se eerste boek oor klanke" ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel pret kan wees?
Tippie se eerste boek oor klanke