Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in "Tippie se eerste
boek oor teenoorgesteldes"! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies
die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om te doen. Stel jou kleuter
bekend aan die basiese konsep van teenoorgesteldes terwyl hulle vermaak
word deur Tippie en Robin se pret en plesier.