Geheime op Philadelphia

ebook

By Riaan Grobler

cover image of Geheime op Philadelphia

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Reghardt du Toit is 'n bekende sanger met die wêreld aan sy voete. 'n Ernstige ongeluk verander sy lewe onherroeplik. As gevolg van gehoorverlies, is sing skielik buite die kwessie. Hy gaan soek na 'n nuwe begin in die klein Wes-Kaapse dorpie van Philadelphia. Hier maak Reghardt 'n boetiekrestaurant oop terwyl die dorpie en inwoners in sy hart inkruip. 'n Dokter met 'n praktyk in die naburige Malmesbury trek ook met sy gesin en 'n geheimsinnige au pair na Philadelphia. Die plaaslike dominee se dogter is 'n internasionale model en haar pa se enigste kind. Sy weet sy presies wat sy in die lewe wil hê. Sy spits haar toe daarop om Reghardt se hart te verower. Die dowe sanger fokus egter daarop om mentor te wees vir 'n seun wat sy eie sangtalent wil slyp. 'n Skokkende tragedie bring 'n onverwagse wenteling in almal se lewens. Sal Reghardt genoeg liefde en vergifnis kan vind om die ontrafeling wat volg te weerstaan, of sal alles weer inmekaartuimel?
Geheime op Philadelphia