Mamma Het Gesê Bly Tuis!--'n Justice Sekuriteit Roman

ebook Justice Security

By T. M. Bilderback

cover image of Mamma Het Gesê Bly Tuis!--'n Justice Sekuriteit Roman

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Joey Justice, Misty Wilhite, Dexter Beck en Percival "King Louie" Washington. Vier mense – vriende en vennote van kollege dae af – wat die grootste sekuriteit firma in die stad beheer ... Justice Sekuriteit.

Geïnspireer deur die trefferlied gesing deur Three Dog Night, stel hierdie storie die avonture van 'n nie-so-heeltemal-by-die-boek sekuriteit firma voor.

Hulle word gehuur deur 'n promotor van 'n honde skou, maar die werk lyk baie groter en gevaarliker as wat verwag is.

Hulle word gehuur om sekuriteit te verskaf by die Swaargewig Boks Kampioenskap, wat uitdraai as die enigste kampioenskap in die wêreld sonder 'n uitdager, danksy die humeur van een van die Justice Sekuriteit vennote.

Hulle word deur die ouers van twee onskuldige tieners gehuur om uit te vind hoekom die tieners genadeloos plat geskiet word en terwyl hulle ondersoek instel, sweer hulle per ongeluk vyandskap met die magtige leier van 'n Meksikaanse dwelm kartel.

Bygestaan deur die FBI skakelbeampte, Marcus Moore, neem hierdie onverskrokke mense die avontuur teuels en ry die misterie tot by die finale eindpunt ... en hulle lewens sal nooit weer dieselfde wees nie!

Mamma Het Gesê Bly Tuis!--'n Justice Sekuriteit Roman