Gids in die Andes

ebook

By Jan Viljoen

cover image of Gids in die Andes

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

As die bekende Suid-Afrikaanse argeoloog Professor Raymond Luck meer bedag was op die bo-natuurlike wyse waarop daar vanuit die Andes met hom kontak gemaak is, sou hy nooit sy 16-jarige dogter Mandy en haar 17-jarige skool-en huisvriend Tim Bergh op sy rampspoedige soektog na die uitgestorwe Inka-beskawing saamgeneem het nie. Die angswekkende sending 400 jaar die verlede in op soek na die oorblyfsels van laaste heerser van die antieke Inka-ryk, lei hulle tot 'n verstommende ontdekking met rampsoedige gevolge vir almal. GIDS IN DIE ANDES is 'n ongewone en pakkende verslag meesterlik in Afrikaans geskryf deur veteraan joernalis Jan Viljoen.

Gids in die Andes