Die val van die dice

ebook

By Pat Stamatelos

cover image of Die val van die dice

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Enkele maande ná Laki Pappasani se dood, trou Pattie Peters met sy broer. Hy lyk dan op 'n naat na Laki, en is so besorg oor haar dat sy nie anders kan as om aangetrokke tot hom te voel nie. Maar soos die dice val, is Laki se broer nie van dieselfde stoffasie nie. Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik wat haar tot in haar wese vernietig, maar waarnatoe? Dié opvolg van Kroes lig die gordyn op so 'n donker, tragiese lewe, dit laat die leser sprakeloos. Dit is 'n meevoerende roman, wat Stamatélos vestig as een van dié vertellers in Afrikaans.
Die val van die dice