Ena Murray Omnibus 18

ebook

By Ena Murray

cover image of Ena Murray Omnibus 18

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Ena Murray skryf met seldsame insig oor die liefde tussen mense, en beeld ook met groot begrip die skadukant daarvan uit. Diena van Die Eike is 'n roman wat die leser 'n onvergeetlike blik gee in die hart van 'n vrou wat deur die smeltkroes van die lewe moes gaan omdat sy té liefgehad het. Die benaming "Diena van Die Eike" is die somtotaal van wat sy word – weg van die hoofstroom van die lewe, buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. In Soveel blye dae kom die tergende vrae aan die bod: Hoe leef 'n vrou voort wanneer alles binne haar gesterf het? En hoe herwin sy respek vir haarself en vertroue in haar medemens? En in Helder is die nag beleef Hugo 'n Damaskuspad-ervaring. Deur dure ervaring moet hy uiteindelik leer dat geluk nooit van hartseer geskei kan word nie
Ena Murray Omnibus 18