Sonja se Sonde

ebook

By Johan Crous

cover image of Sonja se Sonde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Sonja het die ideale huwelik en die man van haar drome. Hy aanbid spreekwoordelik die grond waarop sy loop en sy kry alles wat haar hartjie begeer. Hy koop vir haar 'n nuwe huis en hy laat haar ophou werk. Hy ondersteun haar in haar naaldwerk stokperdjie en hy koop alles wat sy wil hĂȘ. Hy bemin haar met 'n passie. Sy sweef letterlik van geluk.Sonja het egter 'n geheim. Sy kan nie werklik van haar verlede vlug nie. Haar eerste fout was om te swyg.Wanneer sy afgepers word, en sy vrees dat Jacques haar mag los as hy haar geheim uitvind, swig sy en is sy ontrou. Sy word deur haar man op heterdaad betrap.Haar hele vesting van huweliksekuriteit verkrummel en is nou slegs 'n huis van kaarte. Sy smeek om vergifnis en hy jaag haar nie weg nie.Sonja besef egter hy is gebreek en sy besef haar huwelik hang aan 'n uiters dun draadjie. Sy vrees hy gaan vertroosting soek in die arms van 'n ander vrou. Sy kry geen geleentheid om van haar sonde te vergeet nie, want die media, televisie, tydskrifte en rolprente is vol van buite-egtelike verhoudings en ontrou en sy word telkemale aan haar verraad herinner.Hoe gaan sy hieroor kom, sonder om hom van haar verlede te vertel? Hoe gaan sy hom oortuig dat sy nie afleiding gesoek het omdat hy haar nie vervul het nie? Hoe kan sy hom oortuig hy is alles in haar lewe?Hierdie boek is interaktief en die leser kan deur die druk van 'n skakel kies om die weergawe met of sonder beskrywende seks te lees. Dit is 'n volwasse boek.
Sonja se Sonde