Sasol 300 Maklik Sigbare Voëls in Suider-Afrika

ebook

By Chevonne Reynolds

cover image of Sasol 300 Maklik Sigbare Voëls in Suider-Afrika

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorvoëlkykers. Dit is meer toeganklik as 'n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto's van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is. Vir elke voël bied die boek: eenvoudige teks met onder meer 'vind dit;' 'identifiseer dit' en 'verstaan dit'; illustrasies en foto's in volkleur; 'n verspreidingskaart; die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale; gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes, omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls. Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste.
Sasol 300 Maklik Sigbare Voëls in Suider-Afrika