Soekie

ebook

By Johan Crous

cover image of Soekie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Waaroor die boek gaan:
Soekie Markgraaff het op drie-en-twintigjarige ouderdom pas klaargemaak met haar studies in Kaapstad na sy 'n liefdesteleurstelling gehad het. Thinus kon dit nooit aanvaar dat sy 'n maagd wil bly om dit vir haar man eendag te offer nie. Sy gaan direk na haar vakansie by Radio Suid werk as boekhouer en aflos platejoggie.

Tydens 'n besoek aan haar tannie, Yolanda van der Sandt, ontmoet sy vir Jason Du Preez, wie so pas deur 'n egskeiding gegaan het en niks met vrouens te doen wil hĂȘ nie, want sy vrou was ontrou. Soekie en Jason raak beste vriende, want beide het seergekry. Die feit dat Jason agt-en-dertig jaar oud is maak nie vir Soekie enige verskil nie. Hy bly 'n opregte vriend.

Soekie ontmoet ander mans en kry weer seer, want hulle kan ook nie aanvaar dat sy 'n maagd wil bly nie. Jason ondersteun haar ten volle en is elke keer daar vir haar om haar te troos. Sy huil elke keer sy skouer sopnat. Een aand skakel sy hom uit desperaatheid dat hy haar moet kom haal. Hy is betyds om haar uit die kloue van 'n man te red. Die goeie vriend Jason, hy is altyd daar vir haar, haar beste vriend Jason is .....

Hierdie weergawe is die skoon en Romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie.

Soekie