Die Geheime van die Joodse Wêreld

ebook Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1

By Bernard Levine

cover image of Die Geheime van die Joodse Wêreld

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse.
Jy sal uitvind
Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie?
Wat is Jesus se van?
Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel?
Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie?
Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is?
Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj?
Is Jode toegelaat om te kniel in gebed?
Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes?
Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan?
Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie?
Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood?
Dans Joodse mans saam met die vroue?
Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!
Die Geheime van die Joodse Wêreld