Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek

ebook

By Melinda Roodt

cover image of Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is 'n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. DiƩ boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is 'n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfoto's beeld die eindresultate van elke gereg uit.
Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek