Die aandvuur se kole

ebook

By Annemarie Pieterse

cover image of Die aandvuur se kole

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die sketse in hierdie bundel is Heiveldstories en sluit aan by Tussen die waboomrante wat in 1988 by Haum-LiterĂªr verskyn het. Dis nog 'n bydrae tot die voorgeskiedenis van Agter-Pakhuis sowel as Clanwilliam se mense in die jare toe die dorp nog Jan Disselsvlei geheet het.
Hierdie bundel bevat geen roemryke gebeurtenisse of heldedade wat op feeste en monumente aanspraak maak nie, maar is uitsluitlik gebaseer op herinnerings van mense wat desjare op hulle eie harde maar beskeie manier vir hulle 'n lap aarde getemper het en 'n bestaan daar uitgebeitel het.

Die aandvuur se kole