Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Betina het haar borgvoorwaardes verbeur en nou is sy weg. Die Epos wat sy gestuur het was nie goeie nuus vir Blixsem of Anja nie. Blixsem se lewe was in gevaar solank Betina op vrye voet was. Uiteindelik tel Blixsem die spoor van Betina en Sam Reddy, haar Regs verteenwoordiger, in Durban op en dan los Blixsem nie.Nooit nie.