Agent Snoet en die kattekwaad

ebook Agent Snoet

By François Bloemhof

cover image of Agent Snoet en die kattekwaad

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is 'n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Agent Snoet en Felino moet in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en ongelooflike avonture beleef - en daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor. Alistair Ackermann se treffende volkleurillustrasies maak hierdie unieke Afrikaanse strokiesreeks 'n treffer onder jong lesers
Agent Snoet en die kattekwaad