Onder water

ebook

By Martie Preller

cover image of Onder water

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Verandering is goed vir 'n mens. Of so sê almal. Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op verander het. Dis nie net haar lang hare wat sy laat afsny het nie ... Haar hond, Brutus, is dood. En die vorige jaar was dit haar oupa en ouma en die motorongeluk. By die huis is daar vir seker iets fout. Boonop kan sy nie meer met haar beste vriendin, Emily, oor alles gesels nie, Emily het skielik net oë vir haar nuwe kêrel. Al wat Christien deesdae beter laat voel, is haar e-posgesprekke met die geheimsinnige Jay.
Onder water