Suid-Afrikaanse helde en ikone

ebook

By Wendy Maartens

cover image of Suid-Afrikaanse helde en ikone

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis ... Wolraad Woltemade wat manalleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, 'n klein brakkie met 'n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wêreld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees.

Suid-Afrikaanse helde en ikone