Aankoms en vertrek

ebook

By Pat Stamatélos

cover image of Aankoms en vertrek

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde, nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar 'n huwelik met 'n Fransman, maar ook hý het haar in die steek gelaat. Wanneer 'n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouers eis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom. Hy is woedend omdat sy nie hul ouers se begrafnis bygewoon het nie – sonder om te weet wat haar rede was. Maande ná die begrafnis is Bailey eindelik terug in Suid-Afrika op soek na antwoorde rakende haar ouers se dood – antwoorde moontlik opgesluit in haar pa se kluis waarvan die sleutel skoonveld is. Om sake te vererger, gooi Adam se herverskyning haar lewe nog meer omver. In Aankoms en vertrek blaas bobaasstorieverteller Pat Stamatélos met haar gebruiklike humor en ligte aanslag asem in 'n handvol karakters wie se lewens deur omstandighede op die spits gedryf word.
Aankoms en vertrek