Oorwinning

ebook Ann se Oorlog · Ann's War Mystery

By Hannah Howe

cover image of Oorwinning

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die oorlog is verby en Ann se gemeenskap is besig met voorbereidings vir die VE Dag vierings. Maar, nie almal is in die bui om fees te vier nie. Ann se man, Emrys, het uit Frankryk teruggekeer, 'n skaduwee van die man wat hy eens was. Wat het in Frankryk gebeur? Wat het so swaar op Emrys se gemoed geweeg?
Intussentyd, het Doris Michael vir Ann gehuur om haar broer Glyn op te spoor, 'n man wat sy vir twee jaar glad nie gesien het nie. Wat het met Glyn gebeur? En watse sleutelrol het hy gespeel wat die uitkoms van die oorlog sou bepaal?
Terwyl Ann na antwoorde soek, besef sy dat al was die oorlog verby, die ware geveg het maar slegs begin. Die geveg om die vrede te wen.
Oorwinning