Die Land Brand en die Koning lig 'n Bells

ebook

By Susan Fourie

cover image of Die Land Brand en die Koning lig 'n Bells

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Covid-19 kry die wêreld in sy mag en groei tot 'n orkaan van ongekende omvang. Almal is saam in die storm, maar in verskillende bootjies. Sommige is eensaam en alleen in 'n bootjie; in ander bote is daar te veel mense vir die beperkte ruimte. Mense raak benoud. Benoude katte maak benoude spronge. Wanneer die lewe jou uit die bekende grond van 'n bepaalde bestaan ruk en sonder waarskuwing op 'n onbekende plek laat val, kan jy uithaak. Dan begin dinge komieklik raak. 'n Bevolking in huisarres – gevangenes sonder 'n misdaadrekord. Terwyl die misdadigers op vrye voet is – besig om die septer te swaai en die land te verwoes. Verskroeide aarde onder kwarantyn. Honger mense se kos word gesteel deur dié wie se spense oorvol is. Mense wat absurde wette oortree, kry 'n misdaadrekord. Vir party word dit pikker as pikswart; ander strek hulle hande uit om elke nuwe dag te omhels. Hierdie boek kyk na dit wat as buite-normaal, skokkend, tragies, ongemaklik of komies ervaar is in die ses maande vanaf vlak vyf tot vlak een van die pandemie.

Die Land Brand en die Koning lig 'n Bells